fbpx

4 in stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Brood & Botter Resepteboek (Afrikaans)

R215.00

Brood & Botter is ’n pragtige A5 “keepsake” resepteboekie saamgestel uit:

• 13 Basiese, moet-hê resepte vir elke kombuis
• 9 Bladsye met prettige geillustreerde resepte in kleur
• Kombuiswenke en plaasvervangers
• Deurlopende bybelverse vir motivering as die dagtaak van mamma en vrou-wees ‘n uitdaging raak
• 162 Bladsye waarop jy resepte en herinneringe uit hartsmense se kombuise kan neerpen

Bederf jouself of ’n vriendin met hierdie oulike boekie deur Marli Visser – boervrou, voedselkonsultant en die hart en siel van Langtafel. Langtafel is ’n blog met eg Boesmanlandse resepte en kosstories.

SKU: PB0971 Categories: , , Tags: , , ,

Brood & Botter is 'n pragtige A5 "keepsake" resepteboek saamgestel deur Marli Visser, 'n boervrou, voedselkonsultant, en die krag agter Langtafel - 'n bron van eg Boesmanlandse resepte en kosstories. Die boek bevat 13 wonderlike, basiese resepte vir enige kombuis, sowel as 9 bladsye met kleurryke en prettig geïllustreerde resepte. Daarbenewens bied dit nuttige kombuiswenke, plaasvervangers, en deurlopende bybelverse vir dae wanneer die uitdagings van mamma en vrou-wees jou pad kruis. Met 162 bladsye is daar volop ruimte om jou eie resepte en spesiale herinneringe neer te pen. Bederf jouself of 'n geliefde met hierdie oulike boek wat 'n plek van eer in enige kombuis verdien.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Brood & Botter Resepteboek (Afrikaans)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

N/A

N/A

Please note that this product is meticulously handmade. Due to this process, there may be a slight variation from one item to the next. Such variations are inherent in the manufacturing of handmade products, so you may expect minor distinctions that will make your purchase special and truly one of a kind. We have made every possible effort to use photographs that depicts the product accurately. However, there may be slight variations in the colours of the image you see on your monitor and the actual product. This may be due to the differences in display outputs due to lighting, digital photography, colour settings and capabilities of computer monitors and mobile devices.

FREE DELIVERY

The joy of receiving a delivery is always more if you did not have to pay for it! We will make this happen on orders of R1050 and more.

+

RETURNS POLICY

We want you to enjoy your Padstal experience! In the unlikely event that you are not 100% satisfied with your purchase please read our Returns Policy or contact us to discuss the matter.

SECURE PAYMENT

By SA’s Leading Online Payment Gateway – PayFast. Rest assured that the process is easy and your information safe.

@padstalboutique

Follow us on Facebook

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop