fbpx

2 in stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Trouvrou Resepteboek (Afrikaans)

R400.00

Die Trouvrou resepteboek bevat ‘n mengelmoes resepte van familie, vriendinne en ander wat Sylvia op haar lewenspad versamel het. Die fokus is hoofsaaklik op tradisonele Suid-Afrikaanse geregte. Dis ’n versameling wat enige skoonma sal trots maak op haar skoondogter.

Die boek is in drie afdelings ingedeel: Ouma se plaaskombuis, Mamma se dorpshuis en Sussie se “Flat”. Ouma dek ingewikkelder resepte soos koeksisters en wildspastei, resepte wat bietjie langer neem om voor te berei, Mamma is bietjie makliker met resepte soos Basaarkerrie en Pampoentert en Sussie s’n is sommer eenvoudig, met tientalle bymekaargooi disse.

Waar resepteboeke traditsioneel bont ontwerp word, is die Trouvrou Resepteboek jonk en vars met kleurpalette van groen en pink. Dit is ’n kombinasie van modern en nostalgies. Die 256 bladsye, volkleur, 20cm x 25cm, sagteband boek bevat 175 resepte en 65 volkleur fotos. Daar is oop bladsye tussen-in waar jy jou eie resepte kan inskryf.

Die Trouvrou Resepteboek is die ideale geskenk vir ’n nuwe bruid, of vir enige dame wat haar kookvernuf na die volgende vlak toe wil vat vir wanneer skoonma kom kuier. Elke boek is pragtig verpak. Perfek, as ‘n geskenk.

Saamgestel deur Sylvia Strauss.

SKU: PB0449 Categories: , , Tags: , ,

1 review for Trouvrou Resepteboek (Afrikaans)

  1. lydiaswanepoel (verified owner)

    Pragtige boek in ‘n baie mooi verpakking, het ‘n vorige keer vir my skoondogter een gekoop en sy gebruik dit elke dag.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

N/A

N/A

Please note that this product is meticulously handmade. Due to this process, there may be a slight variation from one item to the next. Such variations are inherent in the manufacturing of handmade products, so you may expect minor distinctions that will make your purchase special and truly one of a kind. We have made every possible effort to use photographs that depicts the product accurately. However, there may be slight variations in the colours of the image you see on your monitor and the actual product. This may be due to the differences in display outputs due to lighting, digital photography, colour settings and capabilities of computer monitors and mobile devices.

FREE DELIVERY

The joy of receiving a delivery is always more if you did not have to pay for it! We will make this happen on orders of R1050 and more.

+

RETURNS POLICY

We want you to enjoy your Padstal experience! In the unlikely event that you are not 100% satisfied with your purchase please read our Returns Policy or contact us to discuss the matter.

SECURE PAYMENT

By SA’s Leading Online Payment Gateway – PayFast. Rest assured that the process is easy and your information safe.

@padstalboutique

Follow us on Facebook

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop